Vyf huurvlugte neem Europeërs na Duitsland

Die groot terugtog van buitelandse burgers vanuit Namibië na Europa en Brittanje sal teen vandag afgehandel wees.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - ’n Totaal van 2 039 Europeërs en Britte wat in Namibië met vakansie was of hier werk, het sedert die naweek op spesiale huurvlugte huis toe teruggekeer.Mnr.
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-06

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer