Vuurwapeneienaars is bekommerd oor wet

Van die bepalings is nie weldeurdag, moontlik of goedkoop nie, sê eienaars.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Die Vuurwapeneienaarsvereniging van Namibië (Goan) sê hy neem met kommer kennis van die aanvaarding van die wysigings aan die Namibiese wapen- en ammunisiewet o
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer