VSA-student sterf ses dae ná sy vrylating
Die Amerikaanse student wat verlede week deur Noord-Korea vrygelaat is ná 17 maande in aanhouding, het gesterf.
Otto Warmbier (22) se familie het in 'n verklaring bekend gemaak dat hy oorlede is, skaars ses dae na sy vrylating deur Noord-Korea. Warmbier het ernstige breinskade opgedoen en
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie