VSA se tariewe 'kan SA se staalbedryf knou'
Die Suid-Afrikaanse vakbond Solidariteit het Woensdag sy kommer uitgespreek oor die moontlike impak van invoertariewe wat onlangs deur Amerika op staal- en aluminiumprodukte aangekondig is.
Die invoertariewe van 25% op staal en 10% op aluminium, wat deur pres. Donald Trump van Amerika aangekondig is, raak die Suid-Afrikaanse staalbedryf regstreeks omdat die bedryf sow
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie