VSA se staaltariewe raak 7 500 poste in SA
Minder as 1% van die totale staalinvoer in die VSA en 0,3% van die totale staal wat in die VSA gebruik word, kom uit Suid-Afrika, maar vir SA verteenwoordig dit 5% van al sy staaluitvoere.
Hanlie Stadler – Die invoertariewe wat die VSA op staal en aluminium ingestel het, plaas die werk van 7 500 Suid-Afrikaners in gevaar, volgens dr. Rob Davies, minister van handel
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie