VSA se geduld met Noord-Korea is op
Die besoek van die Amerikaanse adjunkpresident aan vier lande in Asië word beskou as 'n teken van steun aan dié land se bondgenote en 'n waarskuwing aan ander.
Mike Pence, Amerika se adjunkpresident, het gister tydens 'n besoek aan die gedemilitariseerde sone tussen Noord- en Suid-Korea gesê Amerika se geduld met Noord-Korea is op.Pence
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie