'VSA op koers na Derde Wêreldoorlog'

'n Twittergeveg tussen pres. Donald Trump en die Republikeinse voorsitter van 'n senaatskomitee het die kollig opnuut op die verdeeldheid in Washington geplaas.
NAMPA
‘n Top- Republikeinse wetgewer het Sondag gewaarsku dat Amerika se pres. Donald Trump se impulsiewe dreigemente teen ander lande Amerika “op koers na die Derde Wêreldoorlog”
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer