VSA erken skuld aan tientalle sterftes

Die Irakse regering gaan sy aanvalle tydelik staak in 'n gebied van Mosoel wat deur die Islamitiese Staat (IS) beheer word.
Henriette Lamprecht
Die Amerikaanse weermag het Saterdag bevestig 'n koalisie wat deur die VSA gelei is, het vroeër vandeesmaand lugaanvalle uitgevoer in 'n gebied van Mosoel in Irak wat deur die ter
...

Kommentaar

Republikein 2026-08-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer