VSA-boere: Stop invoer van beesvleis uit Namibië

Namibië se tariefvrye beesvleisuitvoere na die VSA kan stopgesit word as Amerikaanse veeboere hul sin kry.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer Veeboere in die VSA het Vrydag 'n beroep op die Amerikaanse regering gedoen om dadelik die invoer van beesvleis uit Namibië te verbied.Die vereniging vir veeboer
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer