Vrydag is D-dag
Paartjies wat nog wil inskryf vir Republikein se Bruidspaar van die Jaar-kompetisie het nog net tot Vrydag om 12:00 om dit te doen. Inskryfvorms verskyn gereeld in die koerant, maar navrae kan ook aan [email protected] gerig word. Edieen en Priscilla Diergaardt (foto) is nog 'n paartjie wat ingeskryf het.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie