Vrouespan in opwarmreeks teen Zambië

Afrigter Erwin Handura se vroue berei voor op hul veldtog vir Olimpiese kwalifisering.
Andrew Poolman
Andrew Poolman - Namibië se senior vrouehokkiespan takel die besoekende Zambië in 'n reeks van drie toetse in Windhoek komende naweek.Standard Bank Namibia is met $52 500 die hoo
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-16

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer