Vrouespan bestyg toptien ter wêreld

Die nasionale vrouespan se prestasies in die binnenshuise spel is met 'n besondere eer op die FIH-ranglys begroet.
Tielman van Lill
Tielman van Lill – Namibië se senior nasionale binnenshuise vrouehokkiespan het geskiedenis gemaak toe die Fédération Internationale de Hockey (FIH) hulle as die tiende beste
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer