Vroue wat uitpraat is ‘Time’ se Mens van 2017
Die vroue wat in 2017 openlik oor seksuele teistering en aanranding gepraat het, is die tydskrif Time se Persoon van die Jaar.
Dit het tot die #MeToo-veldtog gelei waarin verskeie bekendes oor hul ervarings gepraat het.
Die rolprentmaker Harvey Weinstein se loopbaan is verwoes nadat aktrises soos Ashley Judd teen hom uitgepraat het.
So is Matt Lauer as aanbieder van die Today-program afgedank nadat soortgelyke bewerings teen hom gemaak is.
Time se 2017-opvolger vir Persoon van die Jaar is pres. Donald Trump van die VSA wat gedurende sy presidentsveldtog deur meer as tien vroue van seksuele wangedrag beskuldig is, van ongewenste aanraking tot seksuele aanranding. - Netwerk24

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie