Vroue, vrede en veiligheid

Namibiese vroue het die wêreld se aandag gister met ’n indrukwekkende parade op hul rol in wêreldvrede gevestig.
Augetto Graig
Augetto Graig - Die nasionale plan van aksie vir 2019 tot 2024 vir vroue, vrede en veiligheid is gister amptelik in Windhoek van stapel gestuur. Dít met ’n indrukwekkende parade
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer