Vroue-Eagles vir toer na Rwanda gekies

Die span onder kapteinskap van Irené van Zyl kan hul spelpeil toets voor die groter uitdagings wat in die komende maande voorlê.
Andrew Poolman
Krieket Namibië is opgewonde oor die nasionale vrouespan se komende deelname aan 'n vyfdaagse toernooi in Rwanda se hoofstad Kigali.Die Kwibuka vrouetoernooi sal die span se eerst
...

Kommentaar

Republikein 2025-12-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer