Vrou versmoor, gebrand

Die verhoor van die man wat na bewering ’n jong vrou vermoor en haar liggaam daarna aan die brand gesteek het, het gister begin.
Jacqueline Louw
Jacqueline Louw – Die 31-jarige Ivan //Hoëseb, wat tereg staan op klagte van moord, verkragting, roof met verswarende omstandighede en dwarsboming van die gereg, wat spruit uit
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer