Vrou verander voorkoms van Outjo-toerisme

Enige besoeker aan Outjo kan nie die entoesiastiese Anastasia (Ansta) Gabathuler, haar fyngebak en aanloklike restaurante misloop nie.
Gerine Hoff
“Wat ek nou doen, maak my baie gelukkig en tevrede,” sê Anastasia (Ansta) Gabathuler, toe Noorderlig haar ontmoet terwyl sy tussen twee restaurante wat sy tans bestuur, hardlo
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer