Vrou vas oor vonds
’n Hoëprofiel-ondersoekspan is saamgestel om die verband tussen die verdwyning van me. Shannon Wasserfall (21) in April vanjaar en ’n oorskot wat die afgelope week gevind is, te ontrafel.
Denver Kisting – In ’n skokwending het die Namibiese polisie gistermiddag onthul ’n vrou is aangekeer weens die gruvonds van menslike oorskot in die duine agter Narraville by
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie