Vrou sleep ekskêrel hof toe oor MIV-status

Die verweerder voer in sy pleitverduideliking aan seksuele omgang met die klaer was altyd konsensueel en dat hulle nooit sy MIV-status bespreek het nie.
Yandi Du Plessis
Marc Springer – In 'n ongewone vergoedingseis dagvaar 'n vrou haar ekskêrel vir N$5,3 miljoen in skade­vergoeding. Sy beweer hy het haar met die MIV-virus geïnfekteer en 'n be
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer