Vrou probeer eie lewe neem voor skulderkenning

’n Mislukte selfdoodpoging was die rede waarom daar nie gister gepleit is in ’n bedrogverhoor wat reeds sewe jaar voortsleep nie.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer - Die 49-jarige boekhouer van Windhoek wat gister skuld sou beken op klagtes wat verband hou met beweerde bedrog van sowat N$17 miljoen, het Sondagmiddag haar eie
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer