Vroeë mielie-oesskattings lyk belowend
Produsente hoop om weer op die been te kom ná drie jaar se misoeste en is hard aan die ploeg en saai ná goeie reën onlangs geval het.
Elvira Hattingh - Vroeë oesskattings dui aan dat sowat 46 000 ton witmielies vanjaar plaaslik geoes sal word, mits genoeg opvolgreën in sekere gebiede val. Kenners sê minstens t
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie