Vriendin vas vir Wasserfall-moord

’n Vrou wat glo die peetma van me. Shannon Wasserfall se seun is, is die hoofverdagte in haar verdwyning.
Leandrea Louw
Leandrea Louw op Walvisbaai - Me. Azaan Madisia (28) het Vrydag haar eerste hofverskyning in die Walvisbaai-landdroshof op klagte van moord en regsverydeling gemaak. Sy is die hoof
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer