Vraghouerstoorplek op WB teen Augustus ingehuldig
Die nuwe stoorplek vir vraghouers by Walvisbaai sal op 28 Augustus amptelik ingehuldig en ten volle in gebruik geneem word.
Die stoorplek is tans 91% voltooi. Dié US$400 miljoen-projek, wat op ? mensgemaakte eiland gebou is, sal plek vir nog 700 000 TEU-vraghouers tot die hawe se huidige kapasiteit voeg.
Die stoorplek is tans 91% voltooi. Dié US$400 miljoen-projek, wat op ? mensgemaakte eiland gebou is, sal plek vir nog 700 000 TEU-vraghouers tot die hawe se huidige kapasiteit voeg.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie