Vrag lusern bring groot dankbaarheid

12 February 2019 | Landbou
Dit het gelyk soos nagmaal op Nina toe die vragmotor vol lusernbale verlede week sy kosbare vrag op Leonardville afgelaai het. Dié lusern is aangekoop met geld wat aan die Namibië Boere Skenkerfonds gegee is om boere in nood met droogtehulp by te staan. Altesaam elf boere het hierby gebaat, sê me. Henriëtte le Grange, wat die projek koördineer. Sy het Namibiërs intussen versoek om nie te val vir swendelaars wat voorgee hulle samel geld vir dié fonds in en mense vra om dit met e-Wallet te stuur nie. Sy het skenkers ook versoek om seker te maak hulle betaal dit in die regte rekening by Bank Windhoek in (sien infografiek).

Soortgelyk

 

Destined to inspire

1 dag gelede | Mense

Ester KamatiSem Mandela Uutoni’s desire for community development manifests itself in his work and is what drove him to pursue a bachelor’s degree in regional...

Make education your New Year’s resolution in 2020

1 dag gelede | Mense

Albin JacobsWith the holiday season drawing to a close it is time to focus on the new year, 2020. Almost everyone makes some kind of...

Dankbare dorre aarde

1 dag gelede | In beeld

“Die Karasberge in die Karasburg-distrik het onlangs vir die eerste keer in vier jaar reën gekry,” sê NP Esterhuyse, wat dié pragfoto geneem het.

Groot kanonne hoor kiessaak

1 dag gelede | Howe

Denver Kisting – Alle oë is vandag op Namibië se hoogste hof, die hooggeregshof, waar die land se heel eerste onafhanklike presidensiële kandidaat dié hof...

Katrina hoor gou oor appèl

1 dag gelede | Howe

Denver Kisting – Die voormalige minister van onderwys, kuns en kultuur, me. Katrina Hanse-Himarwa, sal eersdaags hoor of haar aansoek om verlof tot appèl geslaag...

Fearless manager - Game of Phones

1 dag gelede | Mense

Michelline NawatisesLeandro van Wyk, call centre manager at MultiChoice Namibia, started his career in the banking industry in 2001 as a back-office ledgers clerk, after...

Connecting clients to the correct networks

1 dag gelede | Mense

Ester Kamati With internet connection, there is no stopping Macveren Kapukare, a telecommunication engineering graduate who is passionate about making a difference in the world...

Oudonderwyser sit steeds

1 dag gelede | Howe

Denver Kisting - Die 69-jarige man, wat sedert verlede naweek op Rehoboth in polisieaanhouding is weens beweerde verkragting, se formele aansoek om borgtog het nie...

Aandag alle bruidspare!

1 dag gelede | Gebeure

Republikein se Bruidspaar van die Jaar-kompetisie skop weer vandag af. Paartjies wat tussen 1 Maart 2019 en 29 Februarie 2020 getroud is, kan vir vanjaar...