Voorspel die naelskraapste superstryd
Hierdie naweek moet deelnemers aan MultiChoice Namibia en Republikein se Superrugby-kompetisie voorspel watter wedstryd die kleinste punteverskil gaan oplewer.
Wie weet, dalk kan daar selfs gelykop tellings wees?
Met ’n enkele SMS kan enige DStv Premium-intekenaar sy/haar naam in die trekking kry om aan die einde van die seisoen N$10 000 in kontant te wen. Gereelde deelname kan jou wenkans verbeter.
Verlede week moes deelnemers die eindtelling tussen die Bulls en Cheetahs voorspel. Die telbord het op 20-14 in die Bloues se guns bly staan.
Die volgende vyf persone het vir die vyf pryse gekwalifiseer: Rion van Rensburg van Windhoek (voorspelling 20-15), Ricardo Draghoender van Keetmanshoop (20-15), Eduard Thomas van Windhoek (20-15), Claudia van der Merwe van Windhoek (20-13) en Ivan Coerecius, ook van Windhoek, (20-17).
Laat waai met jou voorspellings.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie