Voormalige soldate pak vir eers op
Die oudsoldate sê hulle gaan met hul protesaksie voort indien die regering se reaksie nie gunstig is nie.
Catherine Sassman Oudsoldate onder die vaandel van die Namibië Oorlogsveteranetrust (Namvet) het besluit om tot 12 September na hul tuistes terug te keer, wanneer 'n parlementêre
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie