Voorkoms van gebreekte horings by wildsbokke

Veral jong wildsbokke se horings is kwesbaar en kan maklik breek tydens 'n bakleiery of as dit aan heinings vashaak.
Elvira Hattingh
Elvira Hattingh - Wildsbokke se horings kan maklik breek en buiten dat dit baie pynlik is, kan dit naderhand ernstige probleme vir die dier inhou. Wildlife Vets Namibia se dr. Ulf ...