Vonke spat by raadsvergadering

Verdeeldheid heers onder raadslede van die Windhoek-munisipaliteit oor vergaderings wat volgens sommiges nie ooreenstem met die regulasies van die noodtoestand nie.
Jana-Mari Smith
Jana-Mari Smith - 'n Spesiale vergadering gistermiddag oor die verlenging van die hoof van die stadspolisie, mnr. Abraham Kanime, se kontrak met drie jaar, het in 'n oor-en-weer sk ...