Von Bach net 'n vyfde vol
Die Von Bachdam is tans 20,2% vol (9,818 Mm³) en sal na verwagting voor die einde van die jaar opdroog. Fotojoernalis Dirk Heinrich van Republikein se Duitse susterskoerant Allgemeine Zeitung het dié foto verlede Vrydag (24 Jun) geneem. Lees die berig op bl. 3.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie