Volksmoordvergoeding oorheers parlement

Emosies het hoog geloop en die debat het heftiger ­geraak hoe meer die regering sy reparasieooreenkoms met Duitsland verdedig het.
Sanet de Waal
Augetto Graig – Die omstrede ooreenkoms van bykans N$19 miljard tussen Namibië en Duitsland as reparasie vir die volksmoord van 1904-'08, het verlede week die parlement oorheers
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer