Volksmoordvergadering loop skeef

Gemoedere het hoog geloop toe die Duitse spesiale gesant gemoeid met die volksmoord ‘n Nama-afvaardiging by die Duitse ambassade in Windhoek ontmoet het.
Estelle de Bruyn
Estelle de Bruyn Die ontmoeting Donderdag in Windhoek tussen die Duitse spesiale gesant belas met die gesprekke oor die Herero-Nama-volksmoord van 1904 - 1908, mnr. Ruprecht Polen
...

Kommentaar

Republikein 2025-09-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer