Volksmoord: Regskoste bevraagteken
Die Swanu-verteenwoordiger in die Nasionale Vergadering sê daar is heelwat onbeantwoorde vrae oor die koste van regsgeleerdes wat by die volksmoordonderhandelinge betrek is.
Estelle de Bruyn - Kwessies soos waarde vir geld en of daar alternatiewe maniere vir die regering was om regsmenings oor sake rakende die onderhandelinge met die Duitse regering oo
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie