'Volfefe' meet invloed van Trump se twiets
Volgens die indeks het die Amerikaanse president se twiets 'n wesenlike impak op die opbrengskoerse van Amerikaanse staatseffekte.
'n Nuwe maatstaf is deur ontleders van JP Morgan saamgestel om te probeer bepaal watter impak die Amerikaanse president, Donald Trump, se twiets op die staatseffektemark van Amerik
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie