Vol kateters, muise wat hol

Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste se departement vir geestesgesondheid sukkel die afgelope paar maande om voorgeskrewe medikasie in voorraad te hou.
Henriette Lamprecht
Henriette Lamprecht - Vol katetersakke wat in gange staan, muise wat in kamers rondhol en medikasie vir geestessiektes wat ná maande steeds nie in voorraad is nie. Só lees van di
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer