Voete uit die hoeke
“Die ongeluk het plaasgevind Saterdagnag,” skryf Fanie Smit. “Die motor is deur die muur van ‘n huis en is heel uitgebrand. Foto’s geneem Sondagoggend net voor nege-uur.” Ontvang op WhatsApp op 4 Oktober 2020.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie