VN-vredebewaarder, twee burgerlikes dood in Mali-aanval
Dodelike geweldpleging duur voort in die rustelose noordelike gebied van Mali, waar vredebewaarders van die Verenigde Nasies reeds drie jaar lank ontplooi is om veiligheid in die gebied te herstel.
‘n Vredebewaarder van Togo en twee Malinese burgerlikes is dood in ‘n aanval op ‘n militêre konvooi in Mali, ná ‘n bloedige week vir buitelandse magte wat in die land ges
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie