VN-lugaanval verjaag SAR milisie uit Babari

Strydende milisie-faksies in die Sentraal-Afrika Republiek (SAR) en dreigende ­onluste het die Verenigde Nasies ­genoop om in te gryp.
Estelle de Bruyn
'n Operasie deur die Verenigde Nasies (VN) met 'n aanvalshelikopter het swaar gewapende lede van 'n milisiegroep in die afgeleë dorp Babari in die Sentraal-Afrika Republiek Sondag
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-03

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer