VN kry karre met vonk
Die Verenigde Nasies sal hul sending in Windhoek voortaan met behulp van elektriese motors voortsit.
Augetto GraigDie elektriese voertuig is die toekoms van persoonlike vervoer, en danksy die Verenigde Nasies (VN) deel Namibië ook in dié toekoms.Die interregeringsorganisasie h
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie