VN-hoof soek nog US$900 miljoen vir Somalië

Die Verenigde Nasies soek ‘n verdere US$900 miljoen vanjaar vir Somalië.
NAMPA
Meer as ses miljoen mense in Somalië benodig humanitêre bystand en meer as 275 000 wangevoede kinders staar ‘n hongerdood in die gesig, het die sekretaris-generaal van die VN,
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer