Vlugtelingopname by Osire
Vlugtelingopname by Osire

Vlugtelingopname by Osire

Augetto Graig
Die ministerie van binnelandse sake en immigrasie, in samewerking met die Verenigde Nasies (VN) se hoë kommissaris vir vlugtelinge (UNHCR), sal van 28 Augustus af met die registrasie en bevestiging van asielsoekers in Namibië begin.

Die opname sal tot 5 September by die Osire-vlugtelingkamp voortduur.

Foto Nampa

Kommentaar

Republikein 2025-12-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer