Vloer stort ineen by Indonesië se aandelebeurs

Minstens 70 is beseer toe ‘n tussenverdieping by die Indonesiese aandelebeurs Maandag onder hulle voete ingesink het.
Verskeie mense, onder wie talle studente is, is beseer toe ’n tussenverdieping van die Indonesiese aandelebeurs in Djakarta Maandag ineengestort het.Die wolkekrabber, wat in die
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-07

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer