Vloer gevee met hulpelose meisiespan
Om die agterstand van sewe doele in die wegwedstryd uit te wis, sal sekerlik te veel gevra wees.
Die Young Gladiators, Namibië se nasionale o.20-vrouesokkerspan, is Sondag in die Sam Nujoma-stadion met 7-0 deur Botswana verneder.Die wedstryd was die eerste hekkie op hul pad
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie