Vloedtonele langs die Zambezi
Tanja Bause is in die Zambezistreek waar sy hierdie foto's buite Katima Mulilo op die pad na Kalimbeza geneem het.
Die seisoenale vloed langs die rivier het reeds gelei tot die opslaan van tente vir tydelik ontwortelde mense.
Die seisoenale vloed langs die rivier het reeds gelei tot die opslaan van tente vir tydelik ontwortelde mense.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie