Vlieënier oorleef tweede heli-ongeluk

In drie afsonderlike helikopterongelukke vanjaar in Namibië het alle insittendes oorleef.
Francoise Steynberg
Francoise Steynberg – ‘n Kommersiële helikoptervlieënier, mnr. Dirk du Preez (30), het Dinsdagoggend sy tweede helikopterongeluk oorleef. “Ek was vyf jaar oud toe ek en my
...

Kommentaar

Republikein 2025-05-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer