Vliegtuigvervaardiger slagoffer van kuberaanval
Kuberkrakers het klaarblyklik hul oog op Boeing en het van die maatskappy se stelsels geteiken.
Die Amerikaanse vliegtuigvervaardiger Boeing is deur 'n kuberaanval getref wat van die toerusting wat gebruik word om sy 787 Dreamliner- en jongste 777-stralers te vervaardig, ka
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie