Vleispryse: Winkels belowe hulle kul jou nié
Waarom is jou biefstuk en skaaptjops nog peperduur as boere rekordgetalle vee slag en sélf al hoe minder daarvoor kry?
Hanlie Stadler - Winkelgroepe in Suid-Afrika – wat vinnig daarvan beskuldig word dat hulle meer wins in hul sak wil steek – het die afgelope week vure probeer doodslaan oor hul
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie