Visie 2030 vereis vinniger ontwikkeling
Visie 2030 vereis vinniger ontwikkeling

Visie 2030 vereis vinniger ontwikkeling

Augetto Graig
Namibië sal vinniger moet ontwikkel om sy teikens in Visie 2030 te behaal, het die minister van ekonomiese beplanning, mnr. Obeth Kandjoze, vanoggend tydens die opening van die tweede ontwikkelingsvennootskapforum in Windhoek gesê.
Hiervoor het Namibië vennote soos die Verenigde Nasies (VN) en skenkerlande nodig.
Kandjoze sê hy sal op 21 Oktober die jaarlikse verslag oor die Vyfde Nasionale Ontwikkelingsplan (NDP5) aan die kabinet voorlê.

Kommentaar

Republikein 2025-12-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer