Visfabriek bring hoop

Tot 700 nuwe werksgeleenthede gaan met 'n nuwe fabriek op Walvisbaai geskep word.
Augetto Graig
Augetto Graig - Die nasionale visvangstaatsonderneming Fishcor bou tans, ná jare se verliese, 'n reuse- visfabriek van N$530 miljoen op Walvisbaai. Dié fabriek sal tot 700 nuwe w
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer