Virus wys nuwe rooi vlae
Gesondheidsowerhede het nog nie 'n derde golf van oordrag van die Covid-19-virus in Namibië bevestig nie, maar talle tekens dui daarop dat die land aan die voet van 'n nuwe vlaag staan.
Dani Booysen Twee maande sedert Namibië se immuniseringsveldtog teen Covid-19 afgeskop het, het nog net 2,4% van die land se totale bevolking 'n eerste dosis entstof ontvang.Beski
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie