Vigs: 42% minder sterf
Dit is openbare gesondheidsbeamptes en politieke leiers se plig om te verseker die vigspandemie word kostedoeltreffend en volhoubaar beheer, sê die gesondheidsminister.
Henriette Lamprecht - Weens MIV-toetsstelle wat meer geredelik onder gemeenskappe beskikbaar is, is minstens drie uit vier mense wat met MIV leef, van hul status bewus. Volgens die
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie